About Me
Ek werk al vir baie jare met leerders uit verskillende agtergronde. My ondervinding het my geleer dat kennis van 'n vak jou bemagtig en selfvertroue gee. Afrikaans is my passie en ek glo enigiemand kan goeie punte daarvoor behaal, as jy bereid is om moeite te doen. Niks wat die moeite werd is, is mos verniet nie! Afrikaans is 'n vak wat jy geniet terwyl jy leer.
Learner Ages
Curriculum
Book Your 30 Mins Free Trial Here.